Tuisblad Produkte & Dienste Gesondheid Krisis Berading |
Hoof Kieslys | ||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
Advertensie |
---|
Te Huur/Te Koop5 Slaapkamer, 3.5 Badkamer, Studeer kamer, 3 leef areas, swembad, Jacuzzi & 3 Slaapkamer Woonstel als 1km vanaf Universiteit van Pretoria in sekuur area - Ideaal as Ambasade
|
Spesiale Aanbod.... |
---|
Gevorderde Kursus in Berading Jeug Spesiale Aanbod Meer Inlingting... |
Luister saam... |
---|
Kom en sluit aan by Dr. Semmelink elke Dinsdag middag om 12h30 op Radio Namakwaland!
Luister op die internet hier, of op die radio op 93.4Mhz. |
Soekboks |
---|
Inteken Vorm |
---|
Taal Voorkeur |
---|
|
Wies Aanlyn |
---|
Krisis Berading |
Produkte en Dienste - Gesondheid | |
Youth@HEART help jongmense met hul lewens ervaring en krisisse sedert 1999. Opgeleide, vrywillge, beraders lewer 'n diens, gratis, om jongmense te help gedurend hul ontwikkelings jare, tipies die 11 to 24 jaar ouderdomsgroep.
'n Uitgebreide netwerk van gespesialiseerde organisasies en sentrums is beskikbaar vir ons vrywillige beraders, waar hul jongmense na toe kan verwys vir professionele bystand. Ons beraders het al talle jongmense met krisisse bygestaan.
Nuwe wetgewing en regulasies verwag hoër standaarde van vrywillige beraders as ooit van te vore. Youth at HEART glo sterk dat proffessionele standaarde aan gehoor gegee moet word, daarom is ons tans besig om al ons beraders sodanig te kry sodat hul aan die vereistes voldoen. Ons streef om hul nie net na die minimum standaarde op te lei nie, maar om liewers hul die standaard leiers te maak vir die res!
Om op standaard te kom met die nuwe riglyne, het Dr Semmelink 'n kursus geskep in Jeug Berading. Alle vrywilligers by die Youth at HEART Krisis Sentrum moes die kursus bywoon en slaag met die minimum vereistes soos daargestel deur Nazarene Teologiese Kollege.
Tot dusver word die Jeug Berading opleiding gereeld in Pretoria, Kaapstad, Carletonville, Centurion, Durban, Kimberley, Pietersburg, Port Elizabeth, Rustenburg, Vredefort/Parys en Vryheid aangebied. Navrae vir meer opleiding word vanaf regoor Suid Afrika ontvang. Daar word huidiglik nog beplan hoe hul ge-akkommodeer sal kan word.
Youth at HEART besef dat dit al hoe meer moeiliker word om nog Krisis Sentrums te ontwikkel en te bestuur in al die sentrums. Om sodoende 'n beter diens te kan lewer, sal beraders in die toekoms uitgeleen word na ander gespesialiseerde berading organisasies. Dit sal wedersydse toerykende ooreenkoms wees en soedoende kan Youth at HEART daarop konsentreer om meer, en beter opgeleide beraders aan dié organisasies wat tradisioneel sukkel om waardige en ervare beraders te kry. Youth@HEART’s Jeug Beraders Opleidings Kursus word tans aangebied by organisasies soos:
|