Tuisblad Artikels Radio Namakwaland Asasel in Levitikus 16:26 |
Hoof Kieslys | ||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
Advertensie |
---|
Te Huur/Te Koop5 Slaapkamer, 3.5 Badkamer, Studeer kamer, 3 leef areas, swembad, Jacuzzi & 3 Slaapkamer Woonstel als 1km vanaf Universiteit van Pretoria in sekuur area - Ideaal as Ambasade
|
Spesiale Aanbod.... |
---|
Gevorderde Kursus in Berading Jeug Spesiale Aanbod Meer Inlingting... |
Luister saam... |
---|
Kom en sluit aan by Dr. Semmelink elke Dinsdag middag om 12h30 op Radio Namakwaland!
Luister op die internet hier, of op die radio op 93.4Mhz. |
Soekboks |
---|
Inteken Vorm |
---|
Taal Voorkeur |
---|
|
Wies Aanlyn |
---|
Ons het 11 gaste op die webwerf |
Asasel in Levitikus 16:26 |
Tuesday, 05 May 2009 | |
Die vraag: waarna verwys die woord Asasel in Levitikus 16:26?
Ons moet onthou dat die volk Israel op daardie stadium in die woestyn geswerf het en dat baie van die reëls, regulasies en gebruike daarmee verband hou.
Die gebruik volgens die konteks in Levitikus 16 was om 2 bokke gereed te kry vir die offerande wat deur die Priester, namens die volk of mense, moes doen om sodoende die mense se sondes te vergewe. Die Priester sou die een bok slag en op die altaar as offer verbrand – die prys vir die sonde. Die priester sou oor die ander bok (die sondebok), buk en as simbool die sonde van die mense/volk daarop plaas. Dan sou die bok – die draer van die sonde - uitgeneem word en na Asesel geneem word. Asasel is die woestynduiwel. Met ander woorde dit was ‘n simbool om die sonde terug te stuur vanwaar dit gekom het. Die bok is dus in die woestyn vrygelaat. Omdat die persoon wat die sondebok na die woestyn geneem het kontak gehad het met die bok, moes hy dan eers homself, sy klere en so meer was alvorens hy weer in die kamp toegelaat word.
In kort: Asasel = die woenstynduiwel.
Ander simbolieke wat in die Bybel ook gebruik word:
|