Tuisblad arrow Agtergrond & Geskiedenis arrow Werksaamhede
Hoof Kieslys
Tuisblad
Agtergrond & Geskiedenis
Produkte & Dienste
Nuutste Nuus
Kalender
Artikels
"FAQ's"
Kontak Ons
Advertensie

Te Huur/Te Koop

5 Slaapkamer, 3.5 Badkamer, Studeer kamer, 3 leef areas, swembad, Jacuzzi & 3 Slaapkamer Woonstel als 1km vanaf Universiteit van Pretoria in sekuur area - Ideaal as Ambasade

  • Te Huur: Beskikbaar 1ste Januarie 2015 - R37'500/m
  • Te Koop R9.5m - Navrae (GEEN AGENTE ASB) Kontak Eienaar 082 297 0664
Spesiale Aanbod....

Gevorderde Kursus in Berading Jeug Spesiale Aanbod Meer Inlingting...

Luister saam...

Radio Namakwaland

 

Kom en sluit aan by Dr. Semmelink elke Dinsdag middag om 12h30 op Radio Namakwaland!

 

Luister op die internet hier, of op die radio op 93.4Mhz.

Soekboks
Inteken Vorm





Wagwoord vergeet?
Taal Voorkeur
Afrikaans
Wies Aanlyn
Ons het 11 gaste op die webwerf
Werksaamhede PDF Druk E-pos
Dr Semmelink is tans aan die hoof van Youth at HEART’se ondernemings ain sy hoedanigheid as uitvoerende direkteur. Beide voltydse sowel as deeltydse vrywilligers ondersteun hom om Youth at HEART’se objektiewe na te kom.

Die vrywillige werkers kan soos volg geklassifiseer word:

  1. Professionele mense wat hul dienste gratis beskikbaar stel vir die jeug krisis sentrum., bv. mediese dokters, sielkundiges, pastorale-sielkundiges, maatskaplike werkers, bedieners, ens. Daar is ook talle mense in die kategorie wat hulp, bystand en advies bied.
  2. Beraders is mense wat hul basiese opleiding in jeug berading gedoen het en wat dan beradingsstyd skenk aan die krisis sentrum.
  3. HEART Transformasie Span: Jong mense wat hul gemeenskapsdiens doen in die vorm van "jaar vir 'n lewe". Hulle skenk hul tyd gratis vir 'n jaar, in ruil vir in diens opleiding. Hulle ontvang opleiding in verkeie kursusse vanuit ons eie kirrikulum, wat hul sodoende toerus vir die lewe om terug te gaan na hul eie gemeenskap. Met die samewerking van plaaslike gemeenskapslede wat hul vir die tydperk behuis, ontvang hul in diens opleiding wat hul dan later kan toepas in hul eie gemeenskappe. Ons is tans opsoek na nuwe gemeenskapslede wat behuising kan bied in 2009/2010.
 

Section 21 | Registration No: 1999/08895/08 | Welfare No.: 008954
Copyright © 2025 - Youth at Heart Development
Website Design & Hosting By Web 500