Tuisblad arrow Agtergrond & Geskiedenis arrow Direkteursraad
Hoof Kieslys
Tuisblad
Agtergrond & Geskiedenis
Produkte & Dienste
Nuutste Nuus
Kalender
Artikels
"FAQ's"
Kontak Ons
Advertensie

Te Huur/Te Koop

5 Slaapkamer, 3.5 Badkamer, Studeer kamer, 3 leef areas, swembad, Jacuzzi & 3 Slaapkamer Woonstel als 1km vanaf Universiteit van Pretoria in sekuur area - Ideaal as Ambasade

  • Te Huur: Beskikbaar 1ste Januarie 2015 - R37'500/m
  • Te Koop R9.5m - Navrae (GEEN AGENTE ASB) Kontak Eienaar 082 297 0664
Spesiale Aanbod....

Gevorderde Kursus in Berading Jeug Spesiale Aanbod Meer Inlingting...

Luister saam...

Radio Namakwaland

 

Kom en sluit aan by Dr. Semmelink elke Dinsdag middag om 12h30 op Radio Namakwaland!

 

Luister op die internet hier, of op die radio op 93.4Mhz.

Soekboks
Inteken Vorm





Wagwoord vergeet?
Taal Voorkeur
Afrikaans
Wies Aanlyn
Ons het 3 gaste op die webwerf
Direkteursraad PDF Druk E-pos
Ons direkteursraad is 'n dinamiese groep mense met 'n gesamentlike passie vir die jeug. Hul gee die leiding aan die organisasie deur struktuur en goeie bestuur van die operasionele personeel van die organisasie.

Ons is baie bevoorreg om sulke bekwame direkteure te hê, wat ervaring uit talle areas van die besigheidswêreld en gemeenskap bring na Youth at HEART.

Ons is ook baie bevoorreg om Mr Justus Tshungu, 'n welbekende en geliefde gemeenskapsleier en uitsaaier as ons beskermheer te hê.

Ons huidige direkteursraad is:

  • Dr Willem Semmelink – (Uitvoerende Direkteur)
  • Mr Dennis Shanmugam (Voorsitter)
  • Ms Lynette Fourie
  • Mr Phillip König
  • Ms Elouise Erasmus
  • Rev Gerhard Botha

Ons Ouditeure is: SG Smith and Associates, Pretoria-Gardens.
 

Section 21 | Registration No: 1999/08895/08 | Welfare No.: 008954
Copyright © 2025 - Youth at Heart Development
Website Design & Hosting By Web 500