Produkte en Dienste -
Opleiding
|
 Die Jeug Leiers Ontwikkelings kursus in 1998 afgeskop, genoem INTO 2000, om jeug leiers uitterus met die nodige vaardighede vir jeug ontwikkeling. In 2000 is die INTO 2000 kursus hersien en weer bekend gestel as die Youth at Heart Jeug Leiers Ontwikkelings kurses. Die een-jarige kursus is gebaseer op ervaring in die gebied van jeug ontwikkeling sedert 1974, opgedoen in deeltydse en voltydse betrekkings in beide godsdienstige en nie-godsdienstige inrigtings.  Training the youth! Die Youth at Heart Leiers Ontwikkelings kurses fokus op lewensvaardighede vir die jeug leier, met ander woorde kruiskulturele verhoudingsbou, leierskap, bestuur, komminukasie en beradings vernuf. Dit rus die jeug leiers toe om die jeug wat aan hul toe vertrou is deur die gemeenskap (skole, kerke, organisies en/of besighede) te ontwikkel. Die kursus is 'n prakties georienteerd en die jeug leiers word in omstandighede geplaas waar hul spesifieke vaardighede leer. 'n Kort bemarkings video is ook beskikbaar.
Die Jeug Leiers kursus is al in Pretoria, Kimberley, Newcastle, Pietersburg en Vanderbijlpark aangebied.Van die jeug leiers wat die kursus voltooi he, was opgelei as aanbieders, en het al die kursus in Germiston en in Kriel aangebied. Hulle bied nou die kursus vir Youth at HEART aan in Pretoria. Aanbieders is ook beskikbaar in Kimberley, New Castle en Tombourke (Ellisras).
Sedert 2000 het talle buurlande soos die Verenigde Koninkryk, Namibië, Kongo en Kenya Youth at HEART genader met betrekking tot die kursus want hulle het dieselfde behoefde
Youth at HEART is tans besig om die moontlikheid van DVD's en ander elektroniese media te ondersoek in verband met opleiding en ontwikkeling.  One on One Training |  Learning Can Be Fun! |
|