Tuisblad Produkte & Dienste Ontspanning Die Ontspannings Program |
Hoof Kieslys | ||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
Advertensie |
---|
Te Huur/Te Koop5 Slaapkamer, 3.5 Badkamer, Studeer kamer, 3 leef areas, swembad, Jacuzzi & 3 Slaapkamer Woonstel als 1km vanaf Universiteit van Pretoria in sekuur area - Ideaal as Ambasade
|
Spesiale Aanbod.... |
---|
Gevorderde Kursus in Berading Jeug Spesiale Aanbod Meer Inlingting... |
Luister saam... |
---|
Kom en sluit aan by Dr. Semmelink elke Dinsdag middag om 12h30 op Radio Namakwaland!
Luister op die internet hier, of op die radio op 93.4Mhz. |
Soekboks |
---|
Inteken Vorm |
---|
Taal Voorkeur |
---|
|
Wies Aanlyn |
---|
Ons het 1 gas op die webwerf |
Die Ontspannings Program |
Produkte en Dienste - Ontspanning | |
Daar is verskeie moontlikhede waar ontspanning ontwikkel kan word as 'n rehabiliterende medium. Tipiese voorbeelde hiervan sluit in jeugkampe, spanbou oefeninge en sosiale sportbyeenkomste.
Youth at HEART was al betrokke by leierontwikkelingskampe van die Studente Christen Assosiasie (SCA), die Apostoliese Geloogs Missie (AFM), die Kerk van Nazarene, die Nederduitse Hervormeerde Kerk (NHK) en die Hervormde Kerk in Afrika.
Ons is tans opsoek na individuele wat die visie op die hart dra, om die Ontspanning Departement te lei by Youth at Heart. |