Produkte en Dienste -
Ontspanning
|
 Bang vir 'n Naald? Daar is verskeie moontlikhede waar ontspanning ontwikkel kan word as 'n rehabiliterende medium. Tipiese voorbeelde hiervan sluit in jeugkampe, spanbou oefeninge en sosiale sportbyeenkomste. Youth at HEART was al betrokke by leierontwikkelingskampe van die Studente Christen Assosiasie (SCA), die Apostoliese Geloogs Missie (AFM), die Kerk van Nazarene, die Nederduitse Hervormeerde Kerk (NHK) en die Hervormde Kerk in Afrika. Ons is tans opsoek na individuele wat die visie op die hart dra, om die Ontspanning Departement te lei by Youth at Heart.
|