Tuisblad arrow Produkte & Dienste arrow Kunste arrow Kunste Program
Hoof Kieslys
Tuisblad
Agtergrond & Geskiedenis
Produkte & Dienste
Nuutste Nuus
Kalender
Artikels
"FAQ's"
Kontak Ons
Advertensie

Te Huur/Te Koop

5 Slaapkamer, 3.5 Badkamer, Studeer kamer, 3 leef areas, swembad, Jacuzzi & 3 Slaapkamer Woonstel als 1km vanaf Universiteit van Pretoria in sekuur area - Ideaal as Ambasade

  • Te Huur: Beskikbaar 1ste Januarie 2015 - R37'500/m
  • Te Koop R9.5m - Navrae (GEEN AGENTE ASB) Kontak Eienaar 082 297 0664
Spesiale Aanbod....

Gevorderde Kursus in Berading Jeug Spesiale Aanbod Meer Inlingting...

Luister saam...

Radio Namakwaland

 

Kom en sluit aan by Dr. Semmelink elke Dinsdag middag om 12h30 op Radio Namakwaland!

 

Luister op die internet hier, of op die radio op 93.4Mhz.

Soekboks
Inteken Vorm





Wagwoord vergeet?
Taal Voorkeur
Afrikaans
Wies Aanlyn
Ons het 26 gaste op die webwerf
Kunste Program PDF Druk E-pos
Produkte en Dienste - Kunste

In die kunste veld is daar verkeie geleenthede waar kuns ontwikkel kan word vir die gebruik met rehabilitasie programme. Kunste kan ook gebruik word vir kruis kulturele verhoudings bou programme.

 

Youth at HEART beplan om rekonsiliasie programme te skep vir skole/gemeenskappe deur die medium van kunste. Om sodoende 'n gesonde omgewing te skep waar jong mense (onafhanklik van ras, kultuur, geslag en geloog) aanvaar, gerespekteer en die geleentheid gebied sal word om 'n gesonde lewenstyl te ontwikkel. Hulle sal dan toegerus wees om hul eie krisisse te kan hanteer, en dan die verantwoordlikheid vir die skep van 'n gesonde en gelukkige gemeenskap te kan aanvaar!

 

Youth@HEART is tans opsoek na individue wat die visie het om die kunste departement te lei vir die organisasie.

 

CrimeanxietyDepressionAlcohol AbuseSubstance Abuse
 

Section 21 | Registration No: 1999/08895/08 | Welfare No.: 008954
Copyright © 2025 - Youth at Heart Development
Website Design & Hosting By Web 500