Tuesday, 01 July 2008 |
'n Reeks gaan aangebied word op RSG (100-104 FM) in Augustus (die 10 de, 17 de, 24 ste & 31 ste) tydens die Kollig op die Kerk program deur Dr. Willem Semmelink. Sondag die 7de September, word die reeks afgesluit met 'n oopgesprek (tussen 19h30 en 20h00), waartydens mense kan in bel met vrae vir Dr. Semmelink. Die derde punt handel oor " ADD-ADHD ", en word uitgesaai die 24 ste Augustus 2008. Maar onthou die oopgesprek die 7de September! So skakel in! |
|
Tuesday, 01 July 2008 |
Die jaarlikse "THE" (Theological Higher Education) konferensie die jaar (5de September 2008) handel oor die belangrike onderwerp van “Ministering in troubled times: a Biblical response to current ethical issues”. 'n Paar sleutel etiese onderwerpe is besig om kop uit te steek wat dringend vir teologiese kommentaar vrae. Ons voel dit is nou die regte tyd om van hulle te ondersoek. |
|
|