Tuisblad arrow Nuutste Nuus
Hoof Kieslys
Tuisblad
Agtergrond & Geskiedenis
Produkte & Dienste
Nuutste Nuus
Kalender
Artikels
"FAQ's"
Kontak Ons
Advertensie

Te Huur/Te Koop

5 Slaapkamer, 3.5 Badkamer, Studeer kamer, 3 leef areas, swembad, Jacuzzi & 3 Slaapkamer Woonstel als 1km vanaf Universiteit van Pretoria in sekuur area - Ideaal as Ambasade

  • Te Huur: Beskikbaar 1ste Januarie 2015 - R37'500/m
  • Te Koop R9.5m - Navrae (GEEN AGENTE ASB) Kontak Eienaar 082 297 0664
Spesiale Aanbod....

Gevorderde Kursus in Berading Jeug Spesiale Aanbod Meer Inlingting...

Luister saam...

Radio Namakwaland

 

Kom en sluit aan by Dr. Semmelink elke Dinsdag middag om 12h30 op Radio Namakwaland!

 

Luister op die internet hier, of op die radio op 93.4Mhz.

Soekboks
Inteken Vorm





Wagwoord vergeet?
Taal Voorkeur
Afrikaans
Wies Aanlyn
Ons het 11 gaste op die webwerf
Op die Lug PDF Druk E-pos
Tuesday, 01 July 2008
RSG 100-104 FM'n Reeks gaan aangebied word op RSG (100-104 FM) in Augustus (die 10de, 17de, 24ste & 31ste) tydens die Kollig op die Kerk program deur Dr. Willem Semmelink.
 
Sondag die 7de September, word die reeks afgesluit met 'n oopgesprek (tussen 19h30 en 20h00), waartydens mense kan in bel met vrae vir Dr. Semmelink.
 
Die eerste besprekingspunt is "Die Brein Drein op Skool". Dit skop af om 07h10!
Die tweede besprekingspunt die 17de Augustus 2008: "Dwelm Misbruik"
Die derde punt handel oor "ADD-ADHD ",  en word uitgesaai die 24ste Augustus 2008.
Die finaal handel oor "Onderwyser Opleiding", en word uitgesaai die 31ste Augustus 2008.
 
Maar onthou die oopgesprek die 7de September! 
 
So skakel in!
 
'THE' Konferensie PDF Druk E-pos
Tuesday, 01 July 2008

Die jaarlikse "THE" (Theological Higher Education) konferensie die jaar  (5de September 2008) handel oor die belangrike onderwerp van “Ministering in troubled times: a Biblical response to current ethical issues”. 'n Paar sleutel etiese onderwerpe is besig om kop uit te steek wat dringend vir teologiese kommentaar vrae. Ons voel dit is nou die regte tyd om van hulle te ondersoek.

 

Section 21 | Registration No: 1999/08895/08 | Welfare No.: 008954
Copyright © 2025 - Youth at Heart Development
Website Design & Hosting By Web 500